ARTIKELS

2025 Proewe

2025 Proewe

By Gemoedsrus besef ons dit is krities om deur voortdurende navorsing op…

ONS NAVORSING

Meet om te weet

Gemoedsrus doen haelnavorsingsproewe op ʼn perseel naby Bronkhorstspruit. Hierdie proewe word gedoen om seker te maak dat die taksasieprosedures in lyn bly met nuwe kultivars waarmee geboer word.

Taksasieprosedures word ook gereeld gewysig om sodoende die korrekte skade te bereken. Haelskade word gesimuleer deur fisies blare, tydens verskeie groeistadiums, te verwyder.