Jy plant met ‘n droom
en oes met hoop

Ons is hier vir die gemoedsrus tussenin.

WELKOM BY GEMOEDSRUS

Dis nie net versekering nie, dis gemoedsrus

Gemoedsrus is ’n trots Suid-Afrikaanse oesversekering-onderskrywingsmaatskappy wat jou teen natuurlike risiko’s beskerm. Ons tree namens King Price op en werk saam met agente en finansiële instellings wat die landboumark verstaan om boere van volhoubare, bekostigbare versekeringsoplossings te voorsien. Wat Gemoedsrus onderskei, is ons vars benadering tot die versekeringsbedryf: een wat eerlik, kliëntgerig en oplossingsgedrewe is. Ons lewer ‘n diens met die oog op stabiliteit, werklike gemoedsrus en langtermyn vertroue.

Verskans jou risko
Verskans jou risko

WELKOM BY GEMOEDSRUS

eenvoudig, eerlik en
sonder fieterjasies

Ons bied meer as net oesversekering, ons bied Gemoedsrus:

OESVERSEKERINGOPLOSSINGS

Vir jou gemoedsrus bied ons die volgende produkte

Gemoedsrus fokus op oesversekeringsoplossings wat aangepas word vir verskillende gewas- en streekspesifieke behoeftes.

Agente
0
Jaar se ondervinding
0
Uitbetalings in een seisoen
0 M

Haelversekering

Beskerming teen fisiese skade weens hael. Dit sluit in; mielies, soja, sonneblom en sorghum.

Wat word gedek:
Hael, brand, transito en ryp (Gewas spesifiek).

Multi Risiko Plus

Beskerming teen omvattende risikos soos gespesifiseer

Wat word gedek:
Droogte (Besproeiing uitgesluit), hael, brand, transito, oormatige reënval, hittegolf en oorstroming.

Opsioneel:
Graadverlies (Slegs mielies en sojaboon).

VRUGTE

Dekking van Kwantitatiewe en Kwalitatiewe verlies.

Wat word gedek:
Hael, brand en transito.

GEWASSE WAT GEDEK WORD

Gemoedsrus gee jou nie net ‘n polis nie, ons gee jou ‘n plan

Mielies, soja, sonneblom en sorghum

Graangewasse

Vrugte (insluitend sitrus)

Makadamias en pekanneute

Bekostigbaar Innoverend Effektief
Bekostigbaar Innoverend Effektief

artikels

Onlangse
artikels

Gemoedsrus fokus op oesversekeringsoplossings wat aangepas word vir verskillende gewas- en streekspesifieke behoeftes.

2025 Proewe

2025 Proewe

By Gemoedsrus besef ons dit is krities om deur voortdurende navorsing op…

WAT ONS KLIËNTE SÉ

Gemoedsrus uit die boer se mond

Om effektiewe dienste aan elke kliënt te lewer deur bekostigbare, maar omvattende oesversekeringsprodukte aan te bied wat aangepas is by die boer se werklikheid.

Name Surname